Deuteronómium 32:32-34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

32. Want hulle wingerdstok is uit die wingerdstok van Sodom en uit die wingerde van Gomorra; hulle druiwe is giftige druiwe, bitter trosse dra hulle.

33. Hulle wyn is slanggif en wrede addergif.

34. Is dit nie by My opgegaar, in my skatkamers verseël nie?

Deuteronómium 32