Deuteronómium 31:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Moses voor die ore van die hele vergadering van Israel die woorde van hierdie lied tot die einde toe uitgespreek.

Deuteronómium 31

Deuteronómium 31:25-30