Deuteronómium 32:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ’n vuur is aangesteek in my toorn en het gebrand tot in die doderyk daaronder, en dit het die aarde met sy opbrings verteer en die fondamente van die berge aan die brand gesteek.

Deuteronómium 32

Deuteronómium 32:15-26