Deuteronómium 32:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het my ywer gewek deur wat nie-God is, My geterg deur hulle nietige afgode. Ek sal dan hulle ywer wek deur die wat ’n nie-volk is, deur ’n dwase nasie sal Ek hulle terg.

Deuteronómium 32

Deuteronómium 32:19-23