Deuteronómium 28:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here sal jou vir Hom as heilige volk bevestig soos Hy jou dit gesweer het, as jy die gebooie van die Here jou God hou en in sy weë wandel.

Deuteronómium 28

Deuteronómium 28:1-13