Deuteronómium 28:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here sal die seën oor jou gebied in jou skure en in alles waar jy jou hand aan slaan; en Hy sal jou seën in die land wat die Here jou God jou sal gee.

Deuteronómium 28

Deuteronómium 28:1-16