Deuteronómium 28:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jou seuns en jou dogters word aan ’n ander volk gegee, terwyl jou oë dit sien en die hele dag na hulle smag sonder dat jy daar iets aan kan doen.

Deuteronómium 28

Deuteronómium 28:31-38