Deuteronómium 28:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jou bees word voor jou oë geslag, maar jy sal daarvan nie eet nie; jou esel word voor jou weggeroof en sal na jou nie terugkom nie; jou kleinvee word aan jou vyande gegee sonder dat daar vir jou ’n helper is.

Deuteronómium 28

Deuteronómium 28:24-39