Deuteronómium 26:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en na die priester kom wat daar in dié dae sal wees, en jy moet vir hom sê: Ek verklaar vandag aan die Here u God dat ek in die land gekom het wat die Here aan ons vaders met ’n eed beloof het om aan ons te gee.

Deuteronómium 26

Deuteronómium 26:1-9