Deuteronómium 26:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan moet jy neem uit die eerstelinge van al die vrugte van die land wat jy inbring uit jou land wat die Here jou God jou sal gee, en dit in ’n mandjie sit; en jy moet gaan na die plek wat die Here jou God sal uitkies om sy Naam daar te laat woon,

Deuteronómium 26

Deuteronómium 26:1-6