Deuteronómium 26:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het daarvan in my rou nie geëet en daarvan as ’n onreine niks weggebring en daarvan aan ’n dooie niks gegee nie; ek het na die stem van die Here my God geluister; ek het gedoen net soos U my beveel het.

Deuteronómium 26

Deuteronómium 26:11-18