Deuteronómium 26:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet voor die aangesig van die Here jou God sê: Ek het die heilige goed uit die huis weggebring en dit ook aan die Leviet en die vreemdeling, die wees en die weduwee gegee, geheel en al volgens u gebod wat U my beveel het; ek het geeneen van u gebooie oortree of vergeet nie.

Deuteronómium 26

Deuteronómium 26:4-19