Deuteronómium 22:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy moet die moeder sekerlik laat wegvlieg, maar die kleintjies mag jy vir jou neem, dat dit met jou goed kan gaan en jy die dae kan verleng.

Deuteronómium 22

Deuteronómium 22:1-8