Deuteronómium 22:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy op pad ’n voëlnes kry in een of ander boom of op die grond, met klein voëltjies of eiers, terwyl die moeder op die klein voëltjies of op die eiers sit, mag jy die moeder nie saam met die kleintjies wegneem nie.

Deuteronómium 22

Deuteronómium 22:1-10