Deuteronómium 21:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet die priesters, die seuns van Levi, aankom; want die Here jou God het hulle uitverkies om Hom te dien en om in die Naam van die Here te seën, en volgens hulle uitspraak moet elke saak van twis en verwonding afgehandel word.

Deuteronómium 21

Deuteronómium 21:1-8