Deuteronómium 21:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die oudstes van dié stad moet die koei afbring in ’n dal met standhoudende water waarin nie gewerk of gesaai word nie; en hulle moet daar in die dal die koei se nek breek.

Deuteronómium 21

Deuteronómium 21:1-10