Deuteronómium 17:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As ’n saak vir jou te swaar is om te beslis oor manslag, oor regsaansprake en oor verwonding — regsake in jou poorte — dan moet jy klaarmaak en opgaan na die plek wat die Here jou God sal uitkies;

Deuteronómium 17

Deuteronómium 17:2-16