Deuteronómium 17:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die hand van die getuies moet eerste teen hom wees om hom dood te maak, en daarna die hand van die hele volk. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei.

Deuteronómium 17

Deuteronómium 17:1-15