Deuteronómium 16:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sewe weke moet jy tel; vandat die sekel die eerste keer in die ongesnyde graan geslaan word, moet jy sewe weke begin tel.

Deuteronómium 16

Deuteronómium 16:1-18