Deuteronómium 16:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet jy die fees van die weke hou vir die Here jou God ooreenkomstig die vrywillige offer van jou hand wat jy sal gee, namate die Here jou God jou sal seën.

Deuteronómium 16

Deuteronómium 16:4-18