Deuteronómium 16:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy mag die reg nie verdraai nie; jy mag nie partydig wees nie; ook mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie, want die geskenk verblind die oë van die wyse en verdraai die sake van die wat reg het.

Deuteronómium 16

Deuteronómium 16:10-22