Deuteronómium 16:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

REGTERS en opsigters moet jy vir jou aanstel in al jou poorte wat die Here jou God jou sal gee volgens jou stamme; en hulle moet die volk oordeel volgens ’n regverdige regspraak.

Deuteronómium 16

Deuteronómium 16:13-22