Deuteronómium 15:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jou broer, ’n Hebreeuse man of ’n Hebreeuse vrou, hom aan jou verkoop, moet hy jou ses jaar lank dien; maar in die sewende jaar moet jy hom as vryman van jou laat weggaan.

Deuteronómium 15

Deuteronómium 15:6-14