Deuteronómium 15:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die arme sal in die land nie ontbreek nie; daarom gee ek jou bevel en sê: Jy moet jou hand wyd oopmaak vir jou broer, vir die ellendige en die arme in jou land.

Deuteronómium 15

Deuteronómium 15:3-16