Deuteronómium 14:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en al die diere wat gesplitste kloue het, en wel heeltemal in twee gesplitste kloue, en herkou onder die diere — dié mag julle eet.

Deuteronómium 14

Deuteronómium 14:1-12