Deuteronómium 12:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Luister sorgvuldig na al hierdie woorde wat ek jou beveel, dat dit met jou en jou kinders ná jou goed kan gaan tot in ewigheid, as jy doen wat goed en reg is in die oë van die Here jou God.

Deuteronómium 12

Deuteronómium 12:22-32