Deuteronómium 12:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en jy moet jou brandoffers, die vleis en die bloed, berei op die altaar van die Here jou God, en die bloed van jou slagoffers moet teen die altaar van die Here jou God uitgegiet word; maar die vleis moet jy eet.

Deuteronómium 12

Deuteronómium 12:20-32