Deuteronómium 11:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en dat julle die dae kan verleng in die land wat die Here aan julle vaders met ’n eed beloof het om aan hulle en hul nageslag te gee, ’n land wat oorloop van melk en heuning.

Deuteronómium 11

Deuteronómium 11:7-13