Deuteronómium 11:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Onderhou dan al die gebooie wat ek jou vandag beveel, dat julle sterk kan wees en inkom en die land in besit neem waarheen julle oortrek om dit in besit te neem,

Deuteronómium 11

Deuteronómium 11:1-18