Daniël 8:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het naamlik in die gesig gesien — terwyl ek kyk, was ek in die vesting Susan wat in die provinsie Elam lê; en ek het in die gesig gesien dat ek my aan die Ulairivier bevind het.

Daniël 8

Daniël 8:1-6