Daniël 8:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN die derde jaar van die regering van koning Bélsasar het aan my, Daniël, ’n gesig verskyn ná dié een wat die vorige keer aan my verskyn het.

Daniël 8

Daniël 8:1-6