Daniël 7:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het bly kyk totdat trone reggesit is en ’n Oue van dae gaan sit het; sy kleed was wit soos sneeu en die hare van sy hoof soos skoon wol; sy troon was vuurvlamme, die wiele daarvan ’n brandende vuur;

Daniël 7

Daniël 7:3-17