Daniël 7:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Terwyl ek op die horings ag gee, kom daar ’n ander horinkie tussen hulle op, en drie van die vorige horings is daarvoor ontwortel; en kyk, in hierdie horing was oë soos mens-oë, en ’n mond wat groot dinge spreek.

Daniël 7

Daniël 7:3-16