Daniël 5:28-30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

28. perés — u koninkryk is verdeel en aan die Meders en Perse gegee.

29. Toe het Bélsasar bevel gegee, en hulle het Daniël met purper beklee, met ’n goue ketting om sy hals, en aangaande hom openlik uitgeroep dat hy as derde in rang in die koninkryk sou heers.

30. In dieselfde nag is Bélsasar, die koning van die Chaldeërs, gedood.

Daniël 5