Daniël 4:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nou prys ek, Nebukadnésar, en ek roem en eer die Koning van die hemel: al sy werke is waarheid en sy paaie is reg, en Hy kan verneder die wat in hulle trotsheid wandel.

Daniël 4

Daniël 4:33-37