Daniël 5:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

KONING Bélsasar het ’n groot maaltyd berei vir sy duisend maghebbers, en in teenwoordigheid van die duisend het hy wyn gedrink.

Daniël 5

Daniël 5:1-6