Daniël 4:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, o koning, laat my raad u welgevallig wees en breek met u sondes deur geregtigheid en met u ongeregtighede deur genade te bewys aan die ellendiges as daar verlenging van u rus moet wees.

Daniël 4

Daniël 4:21-32