Daniël 4:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dat hulle bevel gegee het om die penwortel van die boom te laat staan — u koningskap sal vir u bestendig wees vandat u erken het dat die hemel heers.

Daniël 4

Daniël 4:20-30