Daniël 2:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as julle die droom en sy uitlegging te kenne gee, sal julle geskenke en gawes en groot eer van my ontvang; gee my daarom die droom en sy uitlegging te kenne.

Daniël 2

Daniël 2:1-10