Daniël 2:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die koning het geantwoord en aan die Chaldeërs gesê: Die saak staan by my vas: as julle die droom en sy uitlegging nie aan my bekend maak nie, sal julle in stukke gekap en van julle huise mishope gemaak word.

Daniël 2

Daniël 2:1-9