Daniël 11:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar in die tyd van die einde sal die koning van die Suide met hom in botsing kom, en die koning van die Noorde sal op hom afstorm met strydwaens en perderuiters en baie skepe, en hy sal daarmee in die lande inkom en instroom en dit oorvloei.

Daniël 11

Daniël 11:34-45