Daniël 11:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sal hy dan optree teen die versterkte vestings met behulp van ’n vreemde god; diegene wat hy erken, sal hy baie eer en hulle oor baie laat heers en grond as beloning uitdeel.

Daniël 11

Daniël 11:29-45