Daniël 11:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in dié tye sal baie teen die koning van die Suide opstaan, en die gewelddadige mense van jou volk sal hulle verhef om ’n gesig in vervulling te laat gaan, maar hulle sal omkom.

Daniël 11

Daniël 11:12-24