Daniël 11:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal die koning van die Noorde weer ’n groter menigte op die been bring as die eerste, en ná verloop van tyd, van jare, sal hy sekerlik kom met ’n groot leër en ’n groot gevolg.

Daniël 11

Daniël 11:12-19