Daniël 1:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Daniël het hom voorgeneem om hom nie te verontreinig met die spys van die koning of met die wyn wat hy gedrink het nie; daarom het hy die owerste van die hofdienaars vergunning gevra dat hy hom nie hoef te verontreinig nie.

Daniël 1

Daniël 1:7-17