Daniël 1:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die owerste van die hofdienaars het hulle ander name gegee: Daniël het hy Béltsasar genoem, en Hanánja Sadrag, en Mísael Mesag, en Asárja Abednégo.

Daniël 1

Daniël 1:3-13