Amos 8:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die liedere van die paleis sal in dié dag weeklaag, spreek die Here Here: ’n menigte lyke; hulle gooi dit oral neer. Stilte!

Amos 8

Amos 8:1-6