Amos 8:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê: Wat sien jy, Amos? En ek antwoord: ’n Mandjie met somervrugte. Toe sê die Here vir my: Die einde het vir my volk Israel gekom; Ek sal hom verder nie meer verbygaan nie.

Amos 8

Amos 8:1-12