Amos 7:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hoogtes van Isak sal verwoes word, en die heiligdomme van Israel sal puinhope wees, en teen die huis van Jeróbeam sal Ek met die swaard optree.

Amos 7

Amos 7:1-15