TOE het Amásia, die priester van Bet-el, Jeróbeam, koning van Israel, laat weet: Amos het ’n sameswering gesmee teen u midde-in die huis van Israel; die land sal dit onder al sy woorde nie kan uithou nie.